Anson Mount

Anson Mount
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anson Adams Mount IV
Geboorte 25 Februarie 1973 (1973-02-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anson Mount (gebore 25 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crossroads (2002), In Her Shoes (2005), en Safe (2012), en in die televisiereeks Hell on Wheels (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy